Ons FOOIE

VOLDAG

(Maandae-Vrydae : 06:30 vm. – 17:30 nm.)
R1930 per maand oor 12 maande
R60 afslag per maand vir twee of meer kinders
JAARLIKSE AFSLAGPRYS INDIEN U VOORUIT BETAAL VIR DIE HELE JAAR
R21 000 – BESPARING VAN R2160
Ingesluit in die fooie:
Voedsame etes. U pak net ‘n versnappering vir 10h00.
Omvattende Leer Program.

HALFDAG

(Maandae-Vrydae : 06:30 vm. – 14:00 nm.)
R1670 per maand oor 12 maande
R60 afslag per maand vir twee of meer kinders
JAARLIKSE AFSLAGPRYS INDIEN U VOORUIT BETAAL VIR DIE HELE JAAR
R18 000 – BESPARING VAN R2040
Ingesluit in die fooie:
Voedsame etes. U pak net ‘n versnappering vir 10h00.
Omvattende Leer Program.

Naskool

(Maandae-Vrydae : 12:00 nm. – 17:30 nm.)
R1280 per maand oor 12 maande
R60 afslag per maand vir twee of meer kinders
JAARLIKSE AFSLAGPRYS INDIEN U VOORUIT BETAAL VIR DIE HELE JAAR: R13 000 – BESPARING VAN R2360
Ingesluit in die fooie:
Voedsame etes;
Vervoer vanaf Noorskool en Vaalpark Primêr;
Vervoer na buitemuurse aktiwiteite in Sasolburg en Vaalpark;
Voldag oop tydens skoolvakansies;
Hulp met huiswerk;
Hulp met Toets- en Eksamenvoorbereiding

Skryf jou kind nou in vir ‘n asemrowende kleuterskool ervaring!

Scroll to Top