Jubilee NASORGSENTRUM

Meer oor jubilee NASORGSENTRUM

Waar Graad RR tot Graad 8 leerders, dink, leer en floreer! Wat ons bied (alles ingesluit by die maandfooi, behalwe die ekstraklasse):

• Passievolle Onderwysers met ondervinding;
• Christelik gebaseerde sorg in Engels en Afrikaans;
• Netjiese en veilige fasilitiete;
• Ons lewer ‘n diens aan leerders van die volgende Laerskole:
• Primêr Skool Fonteine, Sasolburg
• Noordskool, Sasolburg
• Vaalpark Primêr, Vaalpark

• Voedsame etes;
• Vervoer vanaf Noorskool en Vaalpark Primêr. Ons voertuie is veilig en word goed onderhou. Elk met bestuurders wat ten volle voldoen aan wetlike aspekte;
• Vervoer na buitemuurse aktiwiteite in Sasolburg en Vaalpark;

• Voldag oop tydens skoolvakansies met ‘n interressante Vakansie Program wat aangebied word;
• Hulp met huiswerk;
• Hulp met Toets- en Eksamenvoorbereiding;
• Wiskunde & Afrikaanse ekstraklasse word aangebied op die perseel deur ‘n gekwalifiseerde Onderwyseres teen afslagpryse vir Jubilee leerders.

Skryf jou kind nou in vir ‘n asemrowende kleuterskool ervaring!

Scroll to Top